Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dieners en donners

ebook

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.'Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren.As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415205587
  • Release date: August 8, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415205587
  • File size: 440 KB
  • Release date: August 8, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Mystery

Languages

Afrikaans